Wollies se Rugbyseuns presteer!

  • By Hoërskool Wolmaransstad
  • 01 Nov, 2017

Wollies se rugbyseuns het ongelooflike individuele prestasies behaal hierdie jaar.

Kyle Scholtemeyer is gekies vir die Luiperds 0/16-B-span. Hy het Luiperds verteenwoordig in Vanderbijlpark. Daar was 6 seuns wat die 0/16 Plattelandspan gehaal het. Dehan van Zyl, Henru van Wyk, Franco Boshoff, Bernard Fourie, Pieter Heymans en Malan Labuschagne, wat ook aangewys is as kaptein.

Franco Boshoff is ook tydens die VKB-week in Frankfort gekies vir 'n span van die toernooi wat in Dubai gaan speel.

Pieter Visser, Eduan Marx en Johnré van Wyk is gekies vir die 0/19-Luiperds Plattelandspan wat gespeel het in Reitz.

Herman Barkhuizen is gekies vir die 0/15 oefengroep.

Baie geluk aan hierdie seuns, julle maak ons trots.

By Anina Koekemoer May 25, 2025
EKSAMENROOSTER (28 Mei - 27 Junie)
By Anina Koekemoer May 23, 2025
Program vir die week (26 Mei - 01 Junie)
By Anina Koekemoer May 16, 2025
Program vir die week (19 - 25 Mei)
By Anina Koekemoer May 8, 2025
Program vir die week (12 - 18 Mei)
By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
Show More