Wollies Rugby wen Weer

  • By Hoërskool Wolmaransstad
  • 25 Oct, 2017
Wolmaransstad se rugby het hierdie jaar ongelooflik goed gevaar. Ons het drie spanne gehad wat deurgedring het na die Virseker Beker. Wollies se 0/14's het ongelukig in die kwartfinaal die knie gebuig teen Hoërskool Patriot.

Die 0/15's en 0/16's het deurgedring tot die finaal. Tydens die finaal het ons 0/15's hard gepoog maar ongelukig net-net verloor teen Hoërskool Frans du Toit van Phalaborwa.

Die 0/16's het met 'n ongelooflike vertoning teen Hoërskool Warmbad gewen 45-22. Dit is die 3de agtereenvolgende jaar wat hierdie seuns as wenners van die Virseker Beker uittree. Wolmaransstad se rugby is "virseker" op 'n ongelooflike opwaartse kurwe en daar is GROOT planne wat vir ons rugby wag. Ons sien uit na 2018, en bedank elke afrigter, ouer, borg en seun vir hierie ongelooflike seisoen!
By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
By Anina Koekemoer March 7, 2025
Program vir die week (10 - 17 Maart)
By Anina Koekemoer February 27, 2025
Program vir die week (03 - 09 Maart)
By Anina Koekemoer February 20, 2025
Program vir die week (24 Februarie - 02 Maart)
By Anina Koekemoer February 14, 2025
Program vir die week (17 - 23 Februarie)
Show More