KULTUUR
Hoërskool Wolmaransstad se kultuur groei teen ‘n merkwaardige tempo. Ons het ons kultuur uitgebrei tot 6 aktiwiteite:
- ATKV-Redenaars
- ATKV-Debat en Con Spirito-Debat
- Tienertoneel
- English Public Speaking
- ATKV-DigiSpel
- Revue