Koelskote vir Wollies se skuts

  • By Hoërskool Wolmaransstad
  • 13 Nov, 2017

Op die naweek van die 8ste Oktober het drie leerders van Hoërskool Wolmaransstad deelgeneem aan die SAARA Nasionale SA's 2017. Hulle het uitstekend gevaar in hulle onderskeie afdelings.

Lize Blignaut, 'n graad 11-leerder het derde gekom in die 10m Olimpies 0/20 vroue afdeling. Sy was tweede in die 10m Olimpies NW 0/20 vrouespan. Sy is algeheel 2de in die vrouefinaal.

Jan Blignaut is 'n graad 9 leerder. Hy kom tweede in die 10m-Olimpies 0/16-mansafdeling en tweede in die 10m- Olimpies NW 0/20 mansspan. Algeheel is hy 8ste in die finaal, waar hy die jongste seun was wat deelgeneem het.

André Kellerman is ook in graad 9 by Hoërskool Wolmaransstad. Hy kom 8ste in die 10m Olimpies 0/16 seunsafdeling en 6de in die 3p 0/16 afdeling.

Ons is ongelooflike trots op ons skuts.

By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
By Anina Koekemoer March 7, 2025
Program vir die week (10 - 17 Maart)
By Anina Koekemoer February 27, 2025
Program vir die week (03 - 09 Maart)
By Anina Koekemoer February 20, 2025
Program vir die week (24 Februarie - 02 Maart)
By Anina Koekemoer February 14, 2025
Program vir die week (17 - 23 Februarie)
Show More