WOLLIE-LUIPERDS
Jean Booyse • August 7, 2018
Wolmaransstad se seuns presteer tydens provinsiale toernooie
Wollies se rugbyseuns het briljant gevaar in Luiperdsspanne die afgelope Junie-vakansie.
Kyle Scholtemeyer, Dehan van Zyl, Malan Labuschagne en Joshua Appelgryn is gekies vir die Luiperds 0/19 VKB-span. Hulle het Luiperds verteenwoordig in Reitz.
Joshua Appelgryn is ook tydens hierdie VKB-week gekies vir 'n span van die toernooi wat in Ierland gaan speel.
Hans Rothman, N.J. Rossouw en Wilco van Zyl is gekies vir die 0/16-Luiperds Plattelandspan wat gespeel het in Frankfort.
J.P. Klue, Juan de Vos en Jacques Steenkamp is gekies vir die 0/15 oefengroep.
Baie geluk aan hierdie seuns, julle maak ons trots. Dit is voorwaar 'n riem onder die hart om te kan sê dat Wollies 10 seuns gehad het wat by streekspanne betrokke was.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PRYSUITDELING 15 Oktober 18:00 vir 18:30 MATRIEKS | EINDEKSAMEN Begin 13 Oktober WILDEKLAWER ATLETIEK NWU TOP 30 15 - 17 Oktober SEUNSKRIEKET | FINAAL 17 Oktober VONKFEES 17 Oktober Hekke open 16:00 Kaartjies beskikbaar by Pick n Pay; HS Adminkantoor of by die hekke.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OUERAAND 27 Julie 17h00 - 19h00 GHOLF | LIGA 27 Julie WEG Potchefstroom REVUE 27 Julie 16h00 Kleedrepetisie REVUE 28 Julie 16h00 Ouetehuis, Laerskool, Daeraadskool REVUE 29 Julie 18h00 vir 18h30 Optrede REVUE 27 Julie 18h00 vir 18h30 Gala-aand RUGBY 01 Augustus TUIS Noordvaal uitspele O/14 - O/19 LANDLOOP | LIGA 01 Augustus Mei WEG Ottosdal HOKKIE | LAERSKOOL HOKKIEFEES 01 Augustus OPEDAG 03 Augustus