Program vir die week (20 - 23 Apr 2021)
Anina Koekemoer • April 20, 2021
“Children must be taught how to think, not what to think.“
Margaret Mead
D6
Ouers moet asb so spoedig moontlik die toep aflaai en registreer
23 April
Rugby en Netbal 0/14; 0/15; 0/16; 2de en 1ste spanne
Wollies vs Parys - weg
Busse vertrek reeds 05h00
Vervoer sal gereël word
Wedstryde begin 08h00
Die program sal volg
GEEN toeskouers word toegelaat
23 April
Skool sluit om 10h00
Rapporte
Rapporte word aan die begin van die 2de kwartaal aan leerder uitgegee.
24 & 25 Mei OPEDAE
OPEDAG begin om 15h00
Bespreek vooraf by 018 - 596 1113 - Mev Bonthuys
#wollies #grootgenoegvirgeleenthede #kleingenoegviromgee

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery