Program vir die week (13 - 19 Apr 2021)
Anina Koekemoer • April 13, 2021
“Children must be taught how to think, not what to think.“
Margaret Mead
12 -16 April
Waardeweek
D6
Ouers moet asb so spoedig moontlik die toep aflaai en registreer
13 April
Netbal speel APO proewe
0/14 & 0/15 by KHS
0/16 & 0/17 by Schoonspruit
Baie sterkte aan die netbaldogter met die proewe
13 April
Hokkie 1ste span
Oefenwedstryd teen Schweizer Reneke - Tuis om 15h00
Baie sterkte aan ons Hokkie 1ste-span
23 April
Rugby en Netbal 0/14; 0/15; 0/16; 2de en 1ste spanne
Wollies vs Parys - weg
Busse vertrek reeds 05h00
Vervoer sal gereël word
Wedstryde begin 08h00
Die program sal volg
GEEN toeskouers word toegelaat

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery