Program vir die week (09 - 15 Mrt 2021) 

  • By Anina Koekemoer
  • 09 Mar, 2021
“Children must be taught how to think, not what to think.“
Margaret Mead


12 & 13 Maart 
Atletiek NW Kampioenskappe - Potchefstroom

26 Maart "Van Toeka tot nou.."
Ons eeufeesvieringe vir die jaar skop af met ons eerste funksie: "Van Toeka tot nou.."
Ons leerders gaan verjaarsdagpartytjie hou en deelneem aan boeresport.

Vrydagaand om 18h00 begin ons afskop-kuieraand met 'n heerlike ete.
Klipwerf orkes maak die musiek.

Kaartjies beskikbaar by die kantoor.
Kostes R 150 / persoon
   R 100 / laerskoolleerder
Voorskoolkinders is gratis.

'n Kurkfooi van R 100 vir 'n koelhouer met eie drinkgoed.






By Anina Koekemoer May 25, 2025
EKSAMENROOSTER (28 Mei - 27 Junie)
By Anina Koekemoer May 23, 2025
Program vir die week (26 Mei - 01 Junie)
By Anina Koekemoer May 16, 2025
Program vir die week (19 - 25 Mei)
By Anina Koekemoer May 8, 2025
Program vir die week (12 - 18 Mei)
By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
Show More