Program vir die week (16 - 22 Mrt 2021) 

Anina Koekemoer • March 16, 2021

“Children must be taught how to think, not what to think.“
Margaret Mead


25 Maart
Leerders hou 'n kuieraand in die buitelug.
Toegang is R20/persoon.

26 Maart" Verjaarsdagpartytjie ."
Leerders vier ons skool se 100ste verjaarsdag. Daar is 'n koekversierkompetisie & boeresport.
Drag: Die skool se rooi sporthemp of die koshuis se rooihemp (enige rooi hemp indien 'n sporthemp of koshuishemp nie beskikbaar is nie.

26 Maart" Van Toeka tot nou .."
Ons eeufeesvieringe vir die jaar skop af met ons eerste funksie: " Van Toeka tot nou .."

Vrydagaand om 18h00 begin ons afskop-kuieraand met 'n heerlike ete.
Klipwerf orkes maak die musiek.

Kaartjies beskikbaar by die kantoor.
Kostes R 150 / persoon
   R 100 / laerskoolleerder
Voorskoolkinders is gratis.

'n Kurkfooi van R 100 vir 'n koelhouer met eie drinkgoed.







By Anina Koekemoer May 26, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei
By Anina Koekemoer May 18, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 12 Mei WEG vs Gimmies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 12 Mei CLASSIC CLASH 15 Mei WEG vs Schoonspruit
By Anina Koekemoer May 11, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari 
By Anina Koekemoer May 4, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PUBLIEKE VAKANSIEDAE 27 April & 01 Mei RUGBY | LUIPERDSPROEWE | RONDTE 1 28 April SEUNSHOKKIE| LIGA 28 April TUIS vs Wagpos
By Anina Koekemoer April 28, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PUBLIEKE VAKANSIEDAE 27 April & 01 Mei RUGBY | LUIPERDSPROEWE | RONDTE 1 28 April SEUNSHOKKIE| LIGA 28 April TUIS vs Wagpos
By Anina Koekemoer April 13, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery
By Anina Koekemoer March 23, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REVUE | KAMP 20 & 21 Maart RUGBY | VRIENDSKAPLIK 20 Maart WEG vs Zeerust
By Anina Koekemoer March 16, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REVUE | KAMP 20 & 21 Maart RUGBY | VRIENDSKAPLIK 20 Maart WEG vs Zeerust
By Anina Koekemoer March 1, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - INTERNE REDENAARS 02 Maart FOTODAG 05 Maart NWU 16-REEKS 07 Maart WEG vs Vryburg NOORDWES ATLETIEK 07 Maart TUIS
Show More