Wollies Krieket Kraai Koning
Hoërskool Wolmaransstad • September 20, 2017
Wollies se dogterskrieket het ‘n goeie seisoen beleef. Hulle ding mee in die Noordwes-liga en behaal oorwinnings teen:
Potchefstroom Gimnasium - Wollies wen met 10 paaltjies
Ikageng HUB – Wollies wen met 10 paaltjies
Schweizer-Reneke Hoërskool - Wollies wen met 270 lopies
Hoërskool Orkney – Wollies wen met 10 paaltjies
Mathlosana Hub – Wollies wen met 8 paaltjies
Hoërskool Schoonspruit – Wollies wen met 9 paaltjies
Hierdie oorwinnings besorg aan Wollies ‘n plek in die semi-finaal teen Hoërskool Koster waar hulle met 158 lopies wen.
Op Maandag, 18 September 2017, wen hulle vir Hoërskool Lichtenburg met 9 paaltjies om as Noordwes-wenners uit die stryd te tree. Geluk meisies, julle maak ons trots.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PRYSUITDELING 15 Oktober 18:00 vir 18:30 MATRIEKS | EINDEKSAMEN Begin 13 Oktober WILDEKLAWER ATLETIEK NWU TOP 30 15 - 17 Oktober SEUNSKRIEKET | FINAAL 17 Oktober VONKFEES 17 Oktober Hekke open 16:00 Kaartjies beskikbaar by Pick n Pay; HS Adminkantoor of by die hekke.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OUERAAND 27 Julie 17h00 - 19h00 GHOLF | LIGA 27 Julie WEG Potchefstroom REVUE 27 Julie 16h00 Kleedrepetisie REVUE 28 Julie 16h00 Ouetehuis, Laerskool, Daeraadskool REVUE 29 Julie 18h00 vir 18h30 Optrede REVUE 27 Julie 18h00 vir 18h30 Gala-aand RUGBY 01 Augustus TUIS Noordvaal uitspele O/14 - O/19 LANDLOOP | LIGA 01 Augustus Mei WEG Ottosdal HOKKIE | LAERSKOOL HOKKIEFEES 01 Augustus OPEDAG 03 Augustus