WOLLIE-LUIPERDS

Jean Booyse • June 4, 2019

Wolmaransstad spog met talle top spelers

Wollies se rugby groei jaar vir jaar en gaan net van krag tot krag. Behalwe vir die feit dat ons 0/14 en 0/15 spanne nog onoorwonne is in die liga, het hulle nog volle punte en bonuspunte vir elke wedstryd ontvang. Dit is sover 'n droomjaar vir ons juniorspanne. Die seniors vaar self nie sleg nie, met ons 0/16-span, 2despan en 1stespan wat nog net een wedstryd verloor het, en tweede op die punteleer eindig.

Ons sien nou uit na die semi-finale vir die Noordwes Liga wat 13 Julie plaasvind.

Behalwe vir ons puik prestasies binne spanverband het seuns individueel ook PUIK presteer.

Die volgende seuns is vir die 0/15 Platteland Streekspan gekies wat op 14 Junie aan 'n toernooi op ons eie veld gaan deelneem:

PJ Marx

Tersius Hoffman

AJ Holtzhauzen, en

Jan-Hendrik Barkhuizen

Op 0/16-vlak spog ons die jaar met 'n Luiperds A-span speler, wat gekies is vir die Grant-Khomo week op Rob-Fereira in Witrivier. J.P. Klue gaan ons skool en sy Unie daar verteenwoordig.

Rawlin Gildenhuys, Derik Gouws, Moeletsi Madito, Henko Niewenhuizen en Jacques Steenkamp is verkies tot die 0/16 Luiperds Plattelandspan wat ons 15 Junie ons skool en streek gaan verteenwoordig by die Frankfort VKB-week.

Op 0/19-vlak het ons ook 8 seuns in die Luiperds Plattelandspan wat op 21 Junie op Reitz gaan deelneem:

Franco Boshoff

Pieter Heymans

Henrico Reyneke

Herman Barkhuizen

Dehan van Zyl

Henru van Wyk

Malan Labuschagne, en

Wilco van Zyl

Dit is vir ons 'n absolute eer om te kan aankodig dat ons hierdie jaar 18 seuns in die onderskeie spanne het.

Baie geluk aan elke seun, afrigter en ouer vir ure se opofferings. Saam maak ons Wollies se rugby sterk!

By Anina Koekemoer • October 11, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PRYSUITDELING 15 Oktober 18:00 vir 18:30 MATRIEKS | EINDEKSAMEN Begin 13 Oktober WILDEKLAWER ATLETIEK NWU TOP 30 15 - 17 Oktober SEUNSKRIEKET | FINAAL 17 Oktober VONKFEES 17 Oktober Hekke open 16:00 Kaartjies beskikbaar by Pick n Pay; HS Adminkantoor of by die hekke.
By Anina Koekemoer • October 6, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus SKOOL SLUIT 23 September WEG vs Impala MATRIEKAFSKEID 24 September
By Anina Koekemoer • September 21, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET | SEMIFINAAL 14 September WEG vs Impala SEUNSKRIEKET | LIGA 19 September vs SCHOONSPRUIT O/19 WEG O/15 TUIS VLR-KAMP 18 - 20 September Parys
By Anina Koekemoer • September 14, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET | SEMIFINAAL 14 September WEG vs Impala SEUNSKRIEKET | LIGA 19 September vs SCHOONSPRUIT O/19 WEG O/15 TUIS VLR-KAMP 18 - 20 September Parys
By Anina Koekemoer • September 7, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET 07 September WEG vs Dragons 08 September WEG vs Wesvalia HOKKIE | CURRO FESTIVAL 10 - 12 September WEG - Curro Klerksdorp
By Anina Koekemoer • August 23, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG
By Anina Koekemoer • August 17, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG
By Anina Koekemoer • August 2, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OPEDAG 03 Augustus 14h00 RUGBY | NOORDVAAL KWARTFINAAL 08 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | LIGA 08 Augustus WEG Bailie park DOGTERSKRIEKET | TOERNOOI 08 - 10 Augustus TUIS
By Anina Koekemoer • July 27, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OUERAAND 27 Julie 17h00 - 19h00 GHOLF | LIGA 27 Julie WEG Potchefstroom REVUE 27 Julie 16h00 Kleedrepetisie REVUE 28 Julie 16h00 Ouetehuis, Laerskool, Daeraadskool REVUE 29 Julie 18h00 vir 18h30 Optrede REVUE 27 Julie 18h00 vir 18h30 Gala-aand RUGBY 01 Augustus TUIS Noordvaal uitspele O/14 - O/19 LANDLOOP | LIGA 01 Augustus Mei WEG Ottosdal HOKKIE | LAERSKOOL HOKKIEFEES 01 Augustus OPEDAG 03 Augustus
Show More