Sol-Tech Beroepsopleiding Kollege

Hoërskool Wolmaransstad Kampus

Sol-Tech in samewerking met Hoërskool Wolmaransstad bied vanaf 2019 oorbruggingskursusse aan vir toelating tot ambagsopleiding by die kollege.

Duur van kursus:

Die program duur 6 maande en kontaksessies sal op Saterdae geskied. (een Saterdag per maand). Leerders wat reeds 
Gr 12 behaal het, maar nie die korrekte vakke of punte behaal het nie, sal ook kwalifiseer vir die kursus. 

Kliek op die skakel hieronder vir meer inligting.
Sol-Tech persverklaring

Vir verdere navrae kontak:

Hoërskool Wolmaransstad Higgs Venter Schikkie Geldenhuys