Registrasie & Afhaal van Handboeke (Feb 2021)
Anina Koekemoer • February 1, 2021
“Success is not final, failure is not fatal, it is the courage to start that counts“
Winston Churchill
Registrasie en afhaal van handboeke vind plaas 09:00 - 13:00 op die volgende datums:
Gr. 12 : 01 Feb 2021
Gr. 11 : 02 Feb 2021
Gr. 10 : 03 Feb 2021
Gr. 9 : 04 Feb 2021
Gr. 8 : 10 - 12 Feb 2021
Oriëntasie vir Gr. 8-leerders vind op hierdie datums plaas. Verdere inligting volg op die Gr 8 WhatsApp groep.
Skakel die kantoor by 018-5961113
indien u as Gr. 8-ouer nog nie op hierdie groep geplaas is nie .
Die eerste paaiement van R 1540 is betaalbaar om handboeke te kan ontvang.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery