Program vir die week (28 September - 11 Oktober)
Anina Koekemoer • September 28, 2022
“The future depends on what we do in the present“
- Mahatma Gandhi -
DEBAT FINAAL
29 September
Con Spirito Alberton
KOSHUISE
Alle koshuiskamers moet ontruim word vir die vakansie
SKOOL SLUIT & RAPPORTE
30 September
KRIEKETPROEWE NOORDWES DISTRIKTE WEEK
Seuns: o/16 & o/19
07 tot 09 Oktober
Potchefstroom
Dogters: o/16 & o/19
03 tot 05 Oktober
Potchefstroom
SKOOL OPEN
11 Oktober
VONKFEES
15 Oktober vanaf 16h00
PRYSUITDELING
20 Oktober

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - ATLETIEKOEFENING 02 - 05 Februarie WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING 02 - 05 Februarie GROENTJIEKONSERTOEFENING 02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) GROENTJIEKONSERT 05 Februarie 18:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4 07 Februarie

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00