Program vir die week (28 November - 04 Desember)
- By Anina Koekemoer
- •
- 28 Nov, 2023
- •
“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“
- Confucius-2
EKSAMEN
Matrieks: 24 Oktober
Graad 8 - 11: 06 November
ATLETIEK-OEFENPROGRAM
Soos deur afrigters gereël
RUGBY-OEFENPROGRAM
Dinsdae & Donderdae 16h30
RAPPORTE
Graad 8 - 11 leerders ontvang hulle rapporte 12 Desember 2023
Kerkdiens in die NG Kerk om 08h00 waarna leerders rapporte sal ontvang
Leerders is netjies in skooldrag
SKOLE OPEN
17 Januarie 2024
KOSHUISLEERDERS
Koshuis open Dinsdag 16 Januarie 2024
Leerders moet reeds ingetrek wees teen14h00
GRAAD 8-KAMP
15 - 16 Januarie 2024
SOKKIE
Donderdag 18 Januarie 2024 18h00
INTERHUIS
Vrydag 19 Januarie 2024
KOM-KUIER-FEES
Vrydag 19 Januarie 2024, 17h00 na afloop van die atletiek
OUERAAND GR 8
23 Januarie 2024 18h00
OUERAAND GR 12
25 Januarie 2024 18h00
VRIENDSKAPLIKEATLETIEKBYEENKOMS
26 Januarie 2024 WEG Lichtenburg
- Confucius-2
EKSAMEN
Matrieks: 24 Oktober
Graad 8 - 11: 06 November
ATLETIEK-OEFENPROGRAM
Soos deur afrigters gereël
RUGBY-OEFENPROGRAM
Dinsdae & Donderdae 16h30
RAPPORTE
Graad 8 - 11 leerders ontvang hulle rapporte 12 Desember 2023
Kerkdiens in die NG Kerk om 08h00 waarna leerders rapporte sal ontvang
Leerders is netjies in skooldrag
SKOLE OPEN
17 Januarie 2024
KOSHUISLEERDERS
Koshuis open Dinsdag 16 Januarie 2024
Leerders moet reeds ingetrek wees teen14h00
GRAAD 8-KAMP
15 - 16 Januarie 2024
SOKKIE
Donderdag 18 Januarie 2024 18h00
INTERHUIS
Vrydag 19 Januarie 2024
KOM-KUIER-FEES
Vrydag 19 Januarie 2024, 17h00 na afloop van die atletiek
OUERAAND GR 8
23 Januarie 2024 18h00
OUERAAND GR 12
25 Januarie 2024 18h00
VRIENDSKAPLIKEATLETIEKBYEENKOMS
26 Januarie 2024 WEG Lichtenburg