Program vir die week (23 Julie tot 29 Julie)
Jean Booyse • July 23, 2019
23 Julie:
Fotodag
24 Julie:
OPEDAG
14:30 vir 15:00 in skoolsaal
25 Julie:
26 Julie:
27 Julie:
Rugby 0/16's vs. HS Vorentoe TUIS
(Twizza Cup uitspeelrondte)
Landloop te HS Fochville
29 Julie:
Gholfliga op Goldfields

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - ATLETIEKOEFENING 02 - 05 Februarie WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING 02 - 05 Februarie GROENTJIEKONSERTOEFENING 02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) GROENTJIEKONSERT 05 Februarie 18:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4 07 Februarie

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00