Program vir die week (23 Feb - 02 Mrt 2021)
Anina Koekemoer • February 23, 2021
“Success is not final, failure is not fatal, it is the courage to start that counts“
Winston Churchill
Hartlik geluk aan die klas van 2020 met julle pragtige matriekuitslae.
Wollies het 'n 100% slaagsyfer.
25 Februarie
Gr. 8 Oueraand
01 Maart - skoolbywoning vir Gr. 8, 9 & 10 leerders
Alle leerders gaan vanaf 01 Maart tesame skool bywoon en nie meer in groepsverband.
05 Maart
"Wollies kampioen van kampioene" atletiekbyeenkoms - begin om 08h00.
Ongelukkig word geen toeskouers toegelaat.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery