Program vir die week (23 - 29 Mrt 2021)
- By Anina Koekemoer
- •
- 23 Mar, 2021
- •
“Children must be taught how to think, not what to think.“
Margaret Mead
23 Maart
Beheerliggaamverkiesing
18h30 in die Skoolsaal
Nominasievergadering en verkiesing wat volg.
Alles ouers word versoek om asb te kom stem.
25 Maart
Leerders hou 'n kuieraand in die buitelug.
Toegang is R20/persoon.
18h30
26 Maart"Verjaarsdagpartytjie."
Leerders vier ons skool se 100ste verjaarsdag. Daar is 'n koekversierkompetisie & boeresport.
Drag: Die skool se rooi sporthemp of die koshuis se rooihemp (enige rooi hemp indien 'n sporthemp of koshuishemp nie beskikbaar is nie.
26 Maart "Van Toeka tot nou.."
Ons eeufeesvieringe vir die jaar skop af met ons eerste funksie: "Van Toeka tot nou.."
Vrydagaand om 18h00 begin ons afskop-kuieraand met 'n heerlike ete.
Klipwerf orkes maak die musiek.
Kaartjies beskikbaar by die kantoor.
Kostes R 150 / persoon
R 100 / laerskoolleerder
Voorskoolkinders is gratis.
'n Kurkfooi van R 100 vir 'n koelhouer met eie drinkgoed.