Program vir die week (23 - 29 Mei)
“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“
- Confucius-
RUGBY
23 Mei
Luiperds vs Limpopo
27 Mei
TUIS vs Brits
30 Mei
Luiperds vs Leeus
10 Junie
WEG vs Harties
25 Junie
O/16 Rugbyweek op Frankford begin
HOKKIE
23 Mei
1ste-seunspan TUIS vs S/Reneke
25 Mei
1ste-seunspan TUIS vs Gimmies
29 Mei
1ste-seunspan WEG vs Ferdies
29 Mei
0/16 & 1ste-span WEG vs Ferdies
03 Junie
Semifinale &
Finale WEG Klerksdorp
NETBAL
25 Mei
TUIS vsHTS Klerksdorp
03 Junie
Best Schools
TENNIS
26 Mei
2de en 1ste-span WEG vs KHS
02 Junie
Seuns 1ste-span WEG vs Sannieshof
07 Junie
2de-dogterspan WEG vs Curro
09 Junie
1ste-span TUIS vs Schweizer Reneke
LANDLOOP
26 Mei
WEG Mooirivier
09 Junie
TUIS
GRAAD-12 ONDERWÊRELDVERTONING
24 Mei
WEG by H/S Wesvalia
Leerders moet reeds 06h00 by die skool wees. Die bus vertrek 06h15.
INTERNE DEBAT
29 Mei
TUIS 19h00 Personeelkamer
ATKV REDENAARS
02 Junie
TUIS Personeelkamer
WOLLIES OPEDAG
24 Mei 14h30 vir 15h00

