Program vir die week (18 - 24 Jan 2022)
Anina Koekemoer • January 18, 2022
“The whole purpose of education is to turn mirrors into windows.“
- Sydney J. Harrison -
KRIEKET
Saterdag 22 Jan
09h00
Seuns - TUIS teen Fields College
ATLETIEK VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMS
Vrydag 21 Jan
14h00 - WEG Lichtenburg
GRAAD 12-OUERAAND
Dinsdag 18 Jan
18h00 vir 18h30 - Skoolsaal
GRAAD 8-OUERAAND
Donderdag 20 Jan
18h00 vir 18h30 - Skoolsaal
GRAAD 8-KONSERTOEFENING
Dinsdag 18 Jan
18h00 - 20h00
Donderdag 20 Jan
- Na afloop van oueraand tot 20h00
GROENTJIEKONSERT
27 Jan
18:00 vir 18h30 - Skoolsaal

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery