Program vir die week (08 - 14 Mrt 2022)
Anina Koekemoer • March 8, 2022
“The whole purpose of education is to turn mirrors into windows.“
- Sydney J. Harrison -
MUNTLEGGING
Vrydag 11 Maart
Leerders hou 'n muntlegging ten bate van die Droogtehulpfonds met Burre Burger.
Ouers is welkom om bydraes in te betaal.
NWU-16 SPORTREEKS
12 Maart -
TUIS teen Fochville 08h00
Rugby, Netbal & Hokkie
SPORTTOERE
Rugbytoer
25 - 30 Maart
Mosselbaai - Arthur Johnson Sportweek
Hokkietoer
25 - 30 Maart
Mosselbaai - Arthur Johnson Sportweek
Netbaltoer
25 - 30 Maart
Margate Sportskool
REVUE OEFENKAMP
2 - 4 April
08h00 tot 20h00 elke dag
AFRIKAANS INTERNE REDENAARS
1ste week van tweede kwartaal
KLIPWERFDANS
08 April
NWU-16 SPORTREEKS SEMIFINAAL
09 April
- TUIS
Rygby, Netbal en Hokkie

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - TENNIS | LIGA 18 Mei vs Schoonspruit 22 Mei vs KHS NETBAL | LIGA 19 Mei vs KHS 20 Mei vs Volkies 21 Mei vs Lichtenburg HOKKIE| LIGA 23 Mei TUIS vs Brits GRAAD 12 | ONDERWERELDVERTONING 19 Mei Klerksdorp EKSAMEN | Gr 10 - 12 Vanaf 25 Mei

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - NETBAL| LIGA 05 Mei TUIS vs Volkies RUGBY | LUIPERDSPROEWE 05 Mei HOKKIE| LIGA 07 Mei WEG vs Schweizer Reneke O/15 & 1ste-span TENNIS | LIGA 08 Mei WEG vs WESVALIA HOKKIE| LIGA 09 Mei TUIS vs Bergsig O/15 & 1ste-span RUGBY | VRIENDSKAPLIK 09 Mei WEG vs Kalahari

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - HOKKIE | SEUNS | LIGA 24 Maar t TUIS vs Volkies Potch ATLETIEK | SA- KAMPIOENSKAPPE 24 - 25 Maart Potchefstroom LANDBOU | GRAAD 11 | UITSTAPPIE 25 Maart RUGBY | TOER | 1STES 26 Maart - 02 April Mosselbaai RUGBY | TOERNOOI | JUNIORS 27 - 29 Maart TUIS HOKKIE | TOER | DOGTERS | STES 27 Maart - 01 April Mosselbaai NETBAL | TOER 31 Maart - 03 April Camp Discovery