Program vir die week (07 - 13 Junie 2022) 

  • By Anina Koekemoer
  • 07 Jun, 2022
“If you are not willing to learn, no one can help you. If you are determined to learn, no one can stop you“
- Anon -


TENNIS
10 Junie 
1ste span TUIS vs KHS 12h00
2de span WEG vs Bergsig

HOKKIE SEMIFINAAL
11 Junie  WEG op Potchefstroom
1ste seunspan
o/14 dogterspan

LANDLOOP
11 Junie 08h00  WEG by Laerskool La Hoff

GRAAD 8 - KK Vraestel
Neem kennis dat die graad 8 Kuns & Kultuur vraestel  op die 10de Junie geskryf word en nie op die 15de Junie nie.

ATKV Debat
Datum verskuif na 6 Augustus - TUIS

VAKANSIEDAG
16 Junie is 'n nasionale vakansiedag
17 Junie is 'n skolevakansiedag

REVUE VERTONINGS
Vind plaas die 1ste week nadat die skole heropen het vir die 3de kwartaal.
By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
By Anina Koekemoer March 7, 2025
Program vir die week (10 - 17 Maart)
By Anina Koekemoer February 27, 2025
Program vir die week (03 - 09 Maart)
By Anina Koekemoer February 20, 2025
Program vir die week (24 Februarie - 02 Maart)
By Anina Koekemoer February 14, 2025
Program vir die week (17 - 23 Februarie)
Show More