Program vir die week (07 - 13 Sep 2021)
Anina Koekemoer • September 7, 2021
“Children must be taught how to think, not what to think.“
- Margaret Mead -
KRIEKET
Woensdag
08 Sep
o/19 en o/16 Noordwes Proewe - TUIS
Saterdag 11 Sep
0/15span teen Potchefstroom Gimnasium - WEG
1ste span teen Ikageng-hub - TUIS
RUGBY
Baie geluk aan die volgende leerders wat vir die Noordwes-rugbyspanne gekies is:
o/18 Akademiespan - JP Klue en JP Geldenhuys
o/16 Valkespan - Ruan Badenhorst en Dirkie Mulder
HOKKIE
Saterdag 18 Sep
Hokkie-rondomtalie - WEG (Klerksdorp, Curro)
VINNIGE VLEISIE VRYDAG
Vrydag 10 Sep
Bring jou eie vleisie om pouse te braai.
Bring blikkieskos of jou kontantdonasie (min R10) om sivviedrag te kan dra.
CLASSIC CLASH
Vrydag 17 Sep -
TUIS
VLR Inhuldiging
Donderdagaand 16 Sep

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 RUGBY 02 Augustus TUIS Noordvaal Uitspele LANDLOOP 02 Augustus TUIS ATKV REDENAARS LANDSFINAAL 06 Augustus TENNIS | SEMIFINAAL 1ste seunspan 08 Augustus WEG vs Vryburg STREEKSKIET | DIAMANTTAK 09 Augustus Makwassie NETBALDINEE 21 Augustus

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 OUERAAND 28 Julie 17:00 - 19:00 OPEDAG 30 Julie 14:30 vir 15:00 DOGTERSKRIEKET 26 Julie Werkswinkel RUGBY 26 Julie WEG vs HS Welkom Gim 02 Augustus TUIS Noordvaal Uitspele LANDLOOP 02 Augustus TUIS ATKV REDENAARS LANDSFINAAL 06 Augustus KOSHUISAFSLUITING 14 Augustus