Program vir die week (05 - 12 Desember)
“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“
- Confucius-2
ATLETIEK-OEFENPROGRAM
Soos deur afrigters gereël
RUGBY-OEFENPROGRAM
Dinsdae & Donderdae 16h30
RAPPORTE
Graad 8 - 11 leerders ontvang hulle rapporte 12 Desember 2023
Kerkdiens in die NG Kerk om 08h00
waarna leerders rapporte sal ontvang
Leerders is netjies in skooldrag
SKOLE OPEN
17 Januarie 2024
KOSHUISLEERDERS
Koshuis open Dinsdag 16 Januarie 2024
Leerders moet reeds ingetrek wees teen 14h00
GRAAD 8-KAMP
15 - 16 Januarie 2024
SOKKIE
Donderdag 18 Januarie 2024 18h00
INTERHUIS
Vrydag 19 Januarie 2024
KOM-KUIER-FEES
Vrydag 19 Januarie 2024
, 17h00
na afloop van die atletiek
OUERAAND GR 8
23 Januarie 2024 18h00
OUERAAND GR 12
25 Januarie 2024 18h00
VRIENDSKAPLIKE ATLETIEK
BYEENKOMS
26 Januarie 2024
WEG Lichtenburg

