Program vir die week (03 - 09 Aug 2021)
Anina Koekemoer • August 3, 2021
“Educating the mind without educating the heart is no education at all.“
- Aristotle -
Krieket
Krieketoefening begin.
ANDER SPORT
Alle ander sportleerders begin oefen in die gimnasium.
OUERAAND 12 AUG
Rapporte ontvang tydens oueraand.
KOSHUISAFSLUITING 26 AUG
MANNEAAND 27 AUG
Gassprekers Fanie de Villiers
en Pieter Moller
R 5000 / tafel (10 persone) (Drank en ete ingesluit)

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - ATLETIEKOEFENING 02 - 05 Februarie WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING 02 - 05 Februarie GROENTJIEKONSERTOEFENING 02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) GROENTJIEKONSERT 05 Februarie 18:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4 07 Februarie

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00