Program vir die week (02 - 08 Februarie)
Anina Koekemoer • February 1, 2026
“Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur“
- William Butler Yeats -
ATLETIEKOEFENING
02 - 05 Februarie
WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING
02 - 05 Februarie
GROENTJIEKONSERTOEFENING
02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00
04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie)
GROENTJIEKONSERT
05 Februarie 18:00
04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie)
ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4
07 Februarie

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 MATRIEKS | EINDEKSAMEN GR 8 - 11 | EKSAMEN BESIGTIGING VAN BEGROTING 27 Okt - 10 Nov Daagliks vanaf 07:30 - 14:00 Skoolbegroting & Koshuisbegroting ALGEMENE JAARVERGADERING 10 November 17h30 vir 18h00 PRETDAG 22 November Dit sluit in: Ma-dogter tennis Pa-seun gholf Familie Volleyball 'Big Screen TV" rugby