Ons Hokkie Bokkies wen Noordwes
- By Hoërskool Wolmaransstad
- •
- 12 Jun, 2017
- •
Op Saterdag, 10 Junie, het Hoërskool Wolmaransstad se eerste hokkiespan hulle jaar op 'n hoogtepunt afgesluit.
Hulle het 'n droomseisoen beleef, wat in April al beloon is met 'n brons medalje (3de plek) in die PUK16-reeks.
Hulle het hulle liga oorheers en is Saterdag beloon met die titel as Noordwes-wenners! Hulle het Schoonspruit 2-1 in die finaal gewen om hierdie titel te kry.
Fotograaf: Amoré Treurnich