Matriekuitslae 2017 – Wollies se vreugdevure brand hoog!

M. Le Roux • January 10, 2018

Die klas van 2017 het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en stewig hande gevat met die onderwysers om sodoende puik resultate op die tafel te plaas.

75 Kandidate van Wollies het die 2017 eindeksamen aangepak en ‘n 100% slaagsyfer verwerf. Van hierdie leerders het 62.67 % met universteitsvrystelling geslaag, 37,33 % met toelating tot ‘n diplomakursus en sleg 1 kandidaat kwalifiseer net vir ‘n hoër sertifikaat. Met inagneming van die diversiteit van ons leerders is dit ‘n puik prestasie. Diversiteit? Ja, 60% van ons skool se leerders het wel Afrikaans as huistaal, vir die ander 40% is Afrikaans ‘n tweede - en selfs ‘n derdetaal.

Wollies se toppresteerders:

Nameer Khan - 7 onderskeidings en 30 ste in Noordwes.

Melandi Snyman - 7 onderskeidings en 50 ste in Noordwes.

Michelle Winter – 6 onderskeidings en 52 ste in Noordwes.

Johan Rheerder en Neels van wyk behaal elkeen 5 onderskeidings.

Lara Jordaan en Muller Vermaak behaal 4 onderskeidings elk.

Janika Labuschagne, Heinrich Engelbrecht en Arno Gouws behaal almal 3 onderskeidings.

8 kandidate het elk 2 onderskeidings behaal en 23 enkel onderskeidings is verkry.


Met bogenoemde uitslae eindig Wollies 5 de in die Noordwes Provinsie na skole soos, Potchefstroom Gimnasium, Schoonspruit Hoërskool, Wesvalia en Ferdinand Postma.

Wollies kyk in dankbaarheid terug oor ‘n jaar van harde werk, deur beide leerders en onderwysers, maar ook ‘n jaar waarin die genade van ons Hemelse Vader ons gedra het.

Dankie aan elke leerder, onderwyser en ouer wat bydra tot ons skool se vooruitgang. Saam sal ons Wollies opbou tot die spogskool wat di teens was.

By Anina Koekemoer • October 11, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PRYSUITDELING 15 Oktober 18:00 vir 18:30 MATRIEKS | EINDEKSAMEN Begin 13 Oktober WILDEKLAWER ATLETIEK NWU TOP 30 15 - 17 Oktober SEUNSKRIEKET | FINAAL 17 Oktober VONKFEES 17 Oktober Hekke open 16:00 Kaartjies beskikbaar by Pick n Pay; HS Adminkantoor of by die hekke.
By Anina Koekemoer • October 6, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus SKOOL SLUIT 23 September WEG vs Impala MATRIEKAFSKEID 24 September
By Anina Koekemoer • September 21, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET | SEMIFINAAL 14 September WEG vs Impala SEUNSKRIEKET | LIGA 19 September vs SCHOONSPRUIT O/19 WEG O/15 TUIS VLR-KAMP 18 - 20 September Parys
By Anina Koekemoer • September 14, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET | SEMIFINAAL 14 September WEG vs Impala SEUNSKRIEKET | LIGA 19 September vs SCHOONSPRUIT O/19 WEG O/15 TUIS VLR-KAMP 18 - 20 September Parys
By Anina Koekemoer • September 7, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - REKORDEKSAMEN GR 12 Begin 25 Augustus DOGTERSKRIEKET 07 September WEG vs Dragons 08 September WEG vs Wesvalia HOKKIE | CURRO FESTIVAL 10 - 12 September WEG - Curro Klerksdorp
By Anina Koekemoer • August 23, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG
By Anina Koekemoer • August 17, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG
By Anina Koekemoer • August 2, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OPEDAG 03 Augustus 14h00 RUGBY | NOORDVAAL KWARTFINAAL 08 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | LIGA 08 Augustus WEG Bailie park DOGTERSKRIEKET | TOERNOOI 08 - 10 Augustus TUIS
By Anina Koekemoer • July 27, 2026
“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OUERAAND 27 Julie 17h00 - 19h00 GHOLF | LIGA 27 Julie WEG Potchefstroom REVUE 27 Julie 16h00 Kleedrepetisie REVUE 28 Julie 16h00 Ouetehuis, Laerskool, Daeraadskool REVUE 29 Julie 18h00 vir 18h30 Optrede REVUE 27 Julie 18h00 vir 18h30 Gala-aand RUGBY 01 Augustus TUIS Noordvaal uitspele O/14 - O/19 LANDLOOP | LIGA 01 Augustus Mei WEG Ottosdal HOKKIE | LAERSKOOL HOKKIEFEES 01 Augustus OPEDAG 03 Augustus
Show More