Hoërskool Wolmaransstad Graad-7-van-die-jaar 2018
Jean Booyse • September 20, 2018
Hoërskool Wolmaransstad vereer plattelandse presteerders
Hoërskool Wolmaransstad het dit goed gedink om 'n kompetisie te loots, waartydens ons leerders uit plattelandse laerskole kan vereer vir puik prestasies tydens hulle graad 7 jaar. Leerders vanuit Laerskool Wolmaransstad, Laerskool Leeudoringstad, Laerskool Schweizer-Reneke en Laerskool Eben Donges in Bothaville het deelgeneem.
Die 12 finaliste wat tydens die gala-funksie genooi is:
- Dian van Zyl (L/s Leeudoringstad)
- Dirkie Mulder (L/sLeeudoringstad)
- Elanie Havenga (L/sLeeudoringstad)
- Hansie Muller (L/s Eben Donges)
- Danielle Hoadley (L/s Schweizer-Reneke)
- Stiaan Rossouw(L/s Schweizer-Reneke)
- Luan Kriek(L/s Schweizer-Reneke)
- ChanéBotha (L/s Wolmaransstad)
- TuanéBotha(L/s Wolmaransstad)
- Riandi Hattingh(L/s Wolmaransstad)
- Danus Hoffman(L/s Wolmaransstad)
- Divan Steenberg(L/s Wolmaransstad)
- ‘n Hoërskool Wolmaransstad hempie, geborg deur
“Print a Gift”, Mienkie Heenop.
- ‘n Steers koopbewys ter waarde van R60.
- ‘n Spar koopbewys ter waarde van R100.
- Een Standaard Pizza by Street Café, Die Wynhuis.
- ‘n Koopbewys by Die Huisvrou, Tannie Ansa, ter
waarde van R100.
- ‘n Shoprite Checkers koopbewys van R200. Dankie
Wolmaransstad tak.
- Buisfontein het vir ons die wildsrit geborg
waarop die kinders was.
- Elzieta’s gee vir elke dogter ‘n geskenkie.
- ‘n Hoërskool Wolmaransstad das, geskenk deur
Hoërskool Wolmaransstad.
- R200 kontant geborg deur die Bond van Oud
Wollies.
Baie dankie aan elke leerder, Wollie-personeellid, ouer en borg wat van hierdie kompetisie 'n reuse sukses gemaak het.
Dit was voorwaar vir ons as Hoërskool 'n absolute eer en voorreg om julle blink sterretjies by ons te hê. Sterkte met julle laaste kwartaal in die Laerskool.
Wollie-groete

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - PRYSUITDELING 15 Oktober 18:00 vir 18:30 MATRIEKS | EINDEKSAMEN Begin 13 Oktober WILDEKLAWER ATLETIEK NWU TOP 30 15 - 17 Oktober SEUNSKRIEKET | FINAAL 17 Oktober VONKFEES 17 Oktober Hekke open 16:00 Kaartjies beskikbaar by Pick n Pay; HS Adminkantoor of by die hekke.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - DOGTERSKRIEKET 20 Augustus TUIS vs KHS KOSHUISAFSLUITING 20 Augustus VLR-KAMP 21 - 23 Augustus RUGBY | NOORDVAAL | FINAAL 22 Augustus TUIS O/15, O/16 & 1stes LANDLOOP | ACNW KAMPIOENSKAPPE 22 Augustus WEG

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - OUERAAND 27 Julie 17h00 - 19h00 GHOLF | LIGA 27 Julie WEG Potchefstroom REVUE 27 Julie 16h00 Kleedrepetisie REVUE 28 Julie 16h00 Ouetehuis, Laerskool, Daeraadskool REVUE 29 Julie 18h00 vir 18h30 Optrede REVUE 27 Julie 18h00 vir 18h30 Gala-aand RUGBY 01 Augustus TUIS Noordvaal uitspele O/14 - O/19 LANDLOOP | LIGA 01 Augustus Mei WEG Ottosdal HOKKIE | LAERSKOOL HOKKIEFEES 01 Augustus OPEDAG 03 Augustus