Einde van die jaar reëlings 2021
Anina Koekemoer • November 30, 2021
“Education is our passport to the future, for tomorrow belongs to the people who prepare for today.“
- Malcolm X-
Rapporte
Graad 8 - 11leerders ontvang hulle rapporte op 10 Desember 2021, te Hervormde Kerk (Krugerstraat).
Erediens begin om 08h00 waarna rapporte uitgedeel sal word by die kerk.
Leerders moet netjies in skooldrag geklee wees en alle uitstaande handboeke moet ingehandig word voordat rapport ontvang word.

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - ATLETIEKOEFENING 02 - 05 Februarie WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING 02 - 05 Februarie GROENTJIEKONSERTOEFENING 02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) GROENTJIEKONSERT 05 Februarie 18:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4 07 Februarie

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00