Program vir die week (23 - 29 Augustus 2022)
Anina Koekemoer • August 23, 2022
“Education is not the learning of facts, but the training of the mind to think“
- Albert Einstein -
MANNEAAND
26 Augustus
Skakel die kantoor vir navrae
VOORBEREIDINGSEKSAMEN - Graad 12-leerders
24 Augustus - 22 September
Neem kennis van Engels (3) wat verskuif het vanaf Woensdag na Vrydag 26 Augustus.
LANDLOOP
27 Augustus
Wedloop by H/S Potchefstroom Gimnasium - WEG
KRIEKET
27 Augustus 09h00
1ste span TUIS vs Vryburg
o/15 WEG vs Lichtenburg -Hub
NETBAL
27 Augustus 08h00
Fast 5-span WEG Lichtenburg

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - WAARDEWEEK 23 Feb | Pastoor Stephen Kaalsen 24 Feb | Juf Joané & Mnr Arno 25 Feb | Chris Else 25 Feb | 18:30 Lofprysing met Chris Else l Rugbyveld 26 Feb | Left Sleeve 26 Feb | Capping met Koben Hofmeyer 27 Feb | Samevatting NETBALPROEWE 23 Feb 14:30 - 17:00 NWU 16-REEKS 28 Feb TUIS vs Fochville

“ Opvoeding is nie die vul van 'n emmer nie, maar die aansteek van 'n vuur “ - William Butler Yeats - ATLETIEKOEFENING 02 - 05 Februarie WINTERSPORT | VOORSEISOENOEFENING 02 - 05 Februarie GROENTJIEKONSERTOEFENING 02 & 03 Februarie 18:00 - 20:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) GROENTJIEKONSERT 05 Februarie 18:00 04 Februarie 15:00 - 17:00 (Kleedrepetisie) ATLETIEKBYEENKOMS | CLUSTER 4 07 Februarie

“Education breeds confidence. Confidence breeds hope. Hope breeds peace.“ - Confucius-2 ATLETIEKOEFENING 19 - 22 Januarie VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS 23 Januarie WEG Lichtenburg GROENTJIEKONSERTOEFENING 19 - 22 Januarie 18:00 - 20:00 OUERAAND | Graad 12 20 Januarie 18:00 OUERAAND | Graad 8 22 Januarie 18:00