ATLETIEK Interhoër - 14 Feb 2020

  • By Anina Koekemoer
  • 11 Feb, 2020
Die volgende reëlings aangaande die Interhoër Atletiekbyeenkoms

Datum
14 Feb 2020 - 08:00 tot 15:00
BUSSE vertrek 05:00 vanaf die skool.

Plek
Potchefstroom - McAthur Stadion

Drag
Atlete - Atletiekdrag
Geesgroep - Skooldrag

Kostes
R20 / persoon vir toegang
R10 / program

Skoliere moet onthou om hulle toegangskaartjies saam te neem.

Toegangskaartjies
  • Afrigters sal Woensdag (12de) atlete se toegangskaartjies vir hulle gee.
  • Vrydag moet die atlete by die pawiljoene, by die 200m merk bymekaar kom - die spanbestuurders sal daar elkeen se deelname kaartjie ('n 2de kaartjie) gee waarop elkeen se items is.
  • Atlete sal nie op die veld toegelaat word sonder hulle deelname kaartjies nie.

Geen ouer or toeskouer word op die veld  toegelaat nie.

By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
By Anina Koekemoer March 7, 2025
Program vir die week (10 - 17 Maart)
By Anina Koekemoer February 27, 2025
Program vir die week (03 - 09 Maart)
By Anina Koekemoer February 20, 2025
Program vir die week (24 Februarie - 02 Maart)
By Anina Koekemoer February 14, 2025
Program vir die week (17 - 23 Februarie)
Show More