Annabelle is 'n Nasionale wenner!

  • By Anina Koekemoer
  • 23 Oct, 2019
Annabelle Schmidt, 'n Gr 9-leerling, het hierdie jaar deelgeneem aan ATKV Spelathon vir Gr 8 - 9 Huistaal. Sy het tydens die provinsiale uitdunne 'n eerste plek in NW behaal. Op 12 Oktober het sy NW verteenwoordig by die ATKV Spelathon Landsfinaal in Bloemfontein.

Annabelle was onder meer een van 18 leerders. 

Sy behaal 'n 1ste plek en word aangewys as Algehele Wenner.

Baie geluk Annabelle! Jy is 'n ware Wollie.
By Anina Koekemoer May 25, 2025
EKSAMENROOSTER (28 Mei - 27 Junie)
By Anina Koekemoer May 23, 2025
Program vir die week (26 Mei - 01 Junie)
By Anina Koekemoer May 16, 2025
Program vir die week (19 - 25 Mei)
By Anina Koekemoer May 8, 2025
Program vir die week (12 - 18 Mei)
By Anina Koekemoer April 25, 2025
Program vir die week (29 April - 05 Mei)
By Anina Koekemoer April 18, 2025
Program vir die week (21 - 28 April)
By Anina Koekemoer April 11, 2025
Program vir die week (14 - 20 April)
By Anina Koekemoer March 22, 2025
Program vir die week (24 - 30 Maart))
By Anina Koekemoer March 14, 2025
 Program vir die week (17 - 23 Maart)
Show More