SPORT

SPORT


Hoërskool Wolmaransstad bied vir leerders ‘n ongelooflike geleentheid om aan ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite deel te neem. Ons unieke opset akkommodeer leerders wat in die dorp woon, op plase woon en in die koshuis is om aan alle aktiwiteite deel te neem. 


In alle aktiwiteite neem ons aan kompeterende ligas deel, waarin ons leerders kans gee om as sportmanne en sportvroue te ontwikkel. Ons poog om alle leerders die waarde van ‘n gebalanseerde lewe te leer en om ‘n fokus daarop te plaas dat hulle hulle sport moet geniet.


Ons spog met ‘n ongelooflike terrein en fasiliteite wat moeilik ge-ewenaar kan word.


Sportaktiwiteite sluit die volgende in:

 

  • Atletiek
  • Rugby
  • Dogtershokkie
  • Seunshokkie
  • Netbal
  • Seunskrieket
  • Dogterskrieket
  • Luggeweerskiet
  • Tennis
  • Skaak
  • Landloop

 

FOTO GALLERY

Prestasies vir 2023 / 2024 behels die volgende:

 

  • Atletiek (2024):
  • Wenners van Platinum Interhoër 2024
  • Wenners van Platinum Interhoër sedert die byeenkoms se ontstaan
  • Wollies maak weer skoonskip tydens die Platinum Interhoër te Potchefstroom. Ons is trots op die volgende atlete.
  • Jnr Victrix Lodorum - Es-leigh Grundling
  • Snr Victrix Lodorum - Chrisna Stemmett
  • Jnr Victor Lodorum - Spier van Zyl
  • Beste veldatleet op die dag – Spier van Zyl
  • Beste hekkie-atleet op die dag – Tarisma Botha
  • Die volgende atlete behaal ook 700+punte op die ASA-tabel 
  • Es-leigh Grundling 783
  • Spier van Zyl 779
  • Riandi Hattingh 771 
  • Divan Lombard 770
  • Aubrey Kok 767
  • Omolemo Masiu 765
  • Tarisma Botha 763
  • Lenke Oosthuizen 749
  • Abrie Oosthuizen 726
  • Chrisna Stemmett 721
  • Johandri Rossouw 714
  • Mariné Hanekom 702
  • Die volgende atlete het nuwe rekords opgestel by die interhoër atletiekbyeenkoms:
  • Tuané Botha 0/19 Meisies Hoogspring 
  • Aubrey Kok 0/19 Seuns 3000m
  • Tshireletso Kwang 0/17 Seuns 800m
  • Otlotleng Mofadi 0/17 Seuns 100m
  • Dirkie Mulder 0/19 Seuns 100m
  • Es-Leigh Grundling 0/14 Meisies 400m
  • Riandi Hattingh 0/19 Meisies 400m
  • Abrie Oosthuizen 0/16 Seuns Diskus
  • Wynand du Toit 0/15 Seuns Spiesgooi
  • Johan Steenkamp 0/16 Seuns Spiesgooi
  • Divan Lombard 0/15 Seuns Gewigstoot
  • Spier van Zyl 0/17 Seuns Gewigstoot
  • Ipeleng Moleme 0/15 Meisies 3000m
  • Boipelo Moleme 0/16 Meisies 3000m

 

  • Hoërskool Wolmaransstad se atlete staan nie terug vir kompetisie nie en besluit om verder deel te neem aan die NW kampioenskappe

 

  • Atlete verkies tot die Maquassi Hills atletiekspan:
  • Elana Koekemoer
  • Ar-Rayan Ali
  • Attie Becker
  • Wynand du Toit
  • Tarisma Botha
  • Divan Lombard
  • Golden Ngunda
  • Aubrey Kok
  • Handro Conradie
  • Atlete verkies tot die Dr Kenneth Kaunda atletiekspan:
  • Aubrey Kok
  • Ar-Rayan Ali
  • Wynand du Toit
  • Golden Ngunda
  • Attie Becker
  • Elana Koekemoer
  • Divan Lombard
  • Die 2de rondte is die Dr Kenneth Kaunda distrikspan wat die distrik verteenwoordig by die NW kampioenskappe. Hierdie atlete het uitsonderlike prestasies behaal
  • Ar-Rayan Ali 1ste Diskus 0/19 seuns
  • Attie Becker 4de Hoogspring 0/17 seuns
  • Wynand du Toit 3de Spiesgooi 0/15 seuns
  • Divan Lombard 3de Gewigstoot 0/15 seuns
  • Golden Ngunda 2de Driesprong 0/17 seuns
  • Aubrey Kok 6de 5000M 0/19 seuns
  • Hierdie atleet is verkies tot die NW atletiekspan en gaan NW verteenwoordig by SA Kampioenskappe op 2-5 April te Germiston
  • Ar – Rayan Ali Diskus 0/19 seuns

 

  • Rugby (2023):
  • Ons o/15 en o/16 rugbyspanne het in die semifinaal van die Noordvaalliga (afdeling 3 ) gespeel


  • Wollies lewer verskeie rugbyspelers op wat in verskillende spanne opgeneem word:

 

 

  • o/18 Cravenweek:
  • Onkgopotse Rabaji
  • o/17-Luiperds:
  • Spier van Zyl
  • o/19-Luiperds Plattelandspelers:
  • Dirkie Mulder
  • Danus Hoffman
  • Herco Jansen van Vuuren
  • MJ Scholtemeyer
  • o/16-Luiperds Platteland streekspanspelers:
  • Abrie Oosthuizen
  • MJ Hattingh
  • Johan Erasmus
  • Shaun Dobson
  • Handro Conradie
  • Gisto Mabitso
  • Antonio Pullen
  • Dian Smit
  • Attie Becker
  • o/16-Luiperds Doom Gouws-span:
  • CJ Felkers
  • Thlalefo Thobei
  • o/15-Luiperds Platteland streekspanspelers:
  • Dawid Steynberg
  • Lopang Makhasa
  • Gideon Mostert
  • Heinrich Boshoff
  • Freddy Kairuz
  • Wynand du Toit
  • Heinrich Gey van Pittius
  • Handré Dunhin
  • JW Coetzee
  • GJ Barkhuizen
  • Buitelandse toer - Frankryk (verkies tot die span tydens die VKB-Plattelandweek):
  • Shaun Dobsen
  • Antonio Pullen
  • Gisto Mabitso (ook aangewys as agterspeler van die week)
  • MJ Hattingh
  • Dian Smit
  • Buitelandse toer - o/19 VKB Dubai 7's span
  • Danus Hoffman
  • o/18 Wes-Transvaalspelers:
  • Ruan Badenhorst
  • Bernu Bonthuys
  • Tristan Strydom
  • Lihan Dunhin
  • o/16 Wes-Transvaalspelers:
  • Abrie Oosthuizen
  • Handro Conradi
  • o/16 Stellalandspelers:
  • Attie Becker
  • Johan Erasmus
  • AVS Gizellespan:
  • Ruan Badenhorst

 

  • Netbal (2022):
  • Hoërskool Wolmaransstad se netbal doelwit is om netbal op skoolvlak te bevorder asook aan te moedig. Bevordering van die spel deur die aanbieding van ligakompetisies , PUK 16 en ander toernooie.
  • PUK 16- reeks
  • Ons 1ste span speel uit in finaal teen Pretoria–Noord in die doodsnikke verloor ons 22-23. Die 1ste span eindig 4de.
  • Die 1ste netbalspan is vir die afgelope 4 jaar poel wenners in die PUK 16 -reeks.
  • Noordwes-spelers 2022: Wollies lewer verskeie netbalspelers op wat Noordwes verteenwoordig by die All Ages in Boksburg by Dr. E.G Jansen 
  • 0/14 
  • Angela Tswaile
  • Anchen Richter
  • 0/15
  • Alexia Stavrou
  • Omolemo Masiu
  • 0/18 dogters het Noordwes verteenwoordig by die Telkom Nasionale kampioenskappe.
  • Lelani Lambrechts
  • Omphemetse Mekgwe
  • Twee van Wollies se netbal afrigter verteenwoordig ook Noord-Wes by die All Ages in Boksburg by Dr. E.G Jansen.
  • Ansune Pienaar 0/14 Bakwena Spanbestuurder
  • Lizanne Jordaan 0/16 Impala Afrigter
  • Ligga:
  • 0/14 A ligga wenners . Wollies se 0/14 netbalspan wen vir Wesvalia en verteenwoordig die skool by Best Schools in Rustenburg. Hulle eindig 5de in die hele Noordwes
  • 0/15 A ligga naaswenners
  • 0/15 B ligga wenners
  • 0/19 A ligga wenners
  • 0/19 B ligga wenners
  • Bokkieweek - Wollies lewer verskeie netbalspelers op tydens die Bokkieweek wat plaas gevind het in Kroonstad.
  • 0/14 
  • Leanke Janse van Vuuren
  • Nadia Nieuwenhuis
  •  0/17 
  • Lenke Oosthuizen
  • Toere
  • Margate 2022 - Hier het elke speler die kans gekry om by kundige afrigters te leer
  • 2023 is ons opgewonde om te deel dat ons 0/14 , 0/15 en 1ste span Camp discovery sal besoek vir een van die land se top netbal klinieke. Saam bou ons voort aan ons Wollies drome!!

 

  • Hokkie:
  • 0/14 Hokkie wen PUK16

 

  • Tennis:
  • Ons 1ste meisiespan is wenners van Noordwes.
  • Ons lewer een Noordwesspeler op:

 

  • Dogterskrieket:
  • Ons 1ste en 2e meisiesspanne is wenners van Noordwes.

 

  • Landloop (2022): 
  • Gedurende 2022 het ons ‘n baie suksesvolle landloop seisoen gehad. 
  • 13 Atlete het elke dag vir 5 maande lank hard geoefen en het met groot sukses gaan deelneem aan die Noordwes Kampioenskappe.
  • 4 atlete het aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem.
  • 2023 se seisoen lê om die draai en sien ons met groot verwagtinge uit na die nuwe seisoen.

 


Share by: